Wasili III van Rusland

Wasili III van Rusland
Grootprins van Moskou

Periode 1505–1533
Voorganger Iwan III
Opvolger Iwan die Verskriklike
Huis Rjoerik
Vader Iwan III
Moeder Sophia Paleologue
Gebore 25 Maart 1479
Oorlede 3 Desember 1533
Eggenote Solomonia Saboerowa
Elena Glinskaja

Wasili III (Russies: Василий III Иванович; 25 Maart 14793 Desember 1533) was van 1505 tot 1533 die grootprins van Moskou. Hy was die seun van Iwan die Grote en Sophia Paleologue. Sy doopnaam was Gawriil (Гавриил).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search